| South African Old-Time Radio The Afrikaans Radio Service |
| The Pumamouse Website Presents... |
| SOUTH AFRICAN OTR LINKS: |
Welcome to the "AFRIKAANS RADIO SERVICE" webpages of The Pumamouse Website. The following is a brief introduction to this topic, written by Frans Erasmus. By clicking on the related links directly below the introduction, you may see and hear more about this particular South African radio service. Further below on this webpage are links for the additional alternative South African radio services which were in operation during the production years of South African OTR, and below them are the standard links for the other subsections that comprise the South African OTR section of this website, followed by the usual Pumamouse Website Section links, The Pumamouse email link and, of course, the always present link to the main HOMEPAGE of The Pumamouse Website. Enjoy! The Pumamouse (MaryAnne) May 2002 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ |
| OTHER SOUTH AFRICAN RADIO SERVICE LINKS: |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| YOU ARE VIEWING THE AFRIKAANS RADIO SERVICE |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| You are viewing "The Afrikaans Radio Service" (Introduction) |
| THE AFRIKAANS RADIO SERVICE LINKS: |
| THE PUMAMOUSE WEBSITE SECTION LINKS: |
| Please investigate all of the varied sections of The Pumamouse Website by clicking on the links below. |
| Thank you for visiting these webpages. Please return often to view new developments. I would enjoy receiving your comments. |
| This website is owned, designed, created, maintained, and financed by The Pumamouse (MaryAnne) Copyright 2002/2003/2004/2005 |
| You can email The Pumamouse (MaryAnne) by clicking on the link below: |
| You can return to The Pumamouse Website Homepage by clicking on the link below: |
| AFRIKAANSE DIENS “U luister na die Afrikaanse Diens van die S.A.U.K, ‘n hartlike welkom.” Dit is hoe die Afrikaanse Diens vir bykans 50 jaar gehoor was. Die radio diens het sy begin gehad in 1937, volgens die Uitsaai wet van 1936, het die Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie tot stand gekom. In die wet was dit vervat dat daar ‘n Engelse en Afrikaanse Radio diens geskep moes word. Die Engelse Diens het sy begin gehad in 1936, terwyl die Afrikaans in 1937 begin het. Oor die jare het die stasie verskeie naamsveranderinge ondergaan. Die stasie was in die begin jare genoem die B Program, dit word in die vroee 1950’s verander na die Afrikaanse Diens van Radio Suid-Afrika, in die laat 1960’s word dit genoem Die Afrikaanse Diens van die SAUK. Op 31 Desember 1985 word die stasie tesame met die Engelse Diens en Springbokradio gesluit. Op 1 Januarie 1986 begin die nuwe diens, genoem, Radio Suid-Afrika met uitsendings. Advertensies word vir die eerste keer gehoor. Die heel eerste advertensie op die nuwe diens was vir “Carnation Melk”. Sigaret advertensies word in 1987 op die stasie verban. Vir baie jare het die ou Springbokradio veral steun ontvang vanaf die sigaret maatskapye. In 1994 word die stasie herdoop met ‘n nuwe naam en nuwe identiteit. Die Stasie word herdoop “RSG” Radio Sonder Grense. In die huidige uitsaai bestel in Suid-Afrika is hierdie stasie die grootste Afrikaanse Radio Diens in die land. Frans Erasmus Johannesburg April 2002 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ |